Goed.....so nou is al die training kla, of dit genoeg was of nie, dit sal ek vinnig langs die pad uitvind. Hahaha.
Nou bly net die Car-be loading (Nie dat ek regtig weet wat om te doen nie) oor en dan die res van die week die kaarte in my bessie kry. LOL.
Die! is een van die grootste challenges wat ek nog ooit aangepak het, en ek weet dit gaan ook een van my grootste suksesse wees.
Dankie vir almal wat my tot dusver ondersteun en moed ingepraat het.......dis n eer om vriende en famillie soos julle te kan he. En julle moet geerd wees om iemand soos ek te ken (n baie speciale persoon) meskien n paar pitte kort ne. LOL.
Wel dis dit dan vir nou. Superrr.
Sent from Samsung Mobile
No comments:
Post a Comment