Jippppie. Weer vir oulaas by Mankele. Was nie hier vir n te lang tyd............dis net die plek om te wees.
Het besluit dis die idiale plek vir die laaste naweek voor die Freedom Challenge. Net n lekka brake away.
Ons was op n staduim elke naweek hier gewees, die kids het hulle baane al stukkend gery en al die vissies in die dammetjie gevang. Dis net so n rustige omgewing en al die mense of hulle nou fiets ry of nie is vriendelik.
Ons gaan ook oorslaap en dan sondag oggend lekka breakfast en dan weer terug stad toe.
Vir almal daar buite.............have a greate one!!!!!!!
Sent from Samsung Mobile
No comments:
Post a Comment